Category: Studyguides

Showing 17–32 of 76 results

  • Hierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ?n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die l? van ?n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
    • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
    • Antwoorde op alle vrae
    • 2 eksamenvraestelle en ?memo?s
    Request Quote
  • Hierdie Graad 12 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik verstaanbare verduidelikings en illustrasies om jou ‘n dieper begrip van hierdie uitdagende vak se kernkonsepte te gee. Die noukeurig gegradeerde vrae moedig jou ?aan om jou vakinsig, eksamenvaardighede, en dus jou eksamenprestasie, voortdurend te verbeter.

    Sleutelkenmerke:

    • Stapsgewyse, metodiese benadering
    • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
    • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
    • Antwoorde op alle vrae
    • Eksamenvraestel en ?memo
    Request Quote
  • This Grade 9 EMS 3in1 study guide makes challenging subject matter easier to understand. All three EMS modules are broken down into practical, bite-sized topics and presented in a user-friendly way. The logical approach and clarity of the notes guide the learner through each content area, with graded questions and annotated answers to provide ongoing self-assessment.

    Key Features:

    • Logical, explanatory notes
    • Learner-friendly diagrams
    • Helpful activities and answers
    • Exam paper and memo
    • Photocopiable template book
    Request Quote
  • This Grade 10 English First Additional Language 3in1 study guide helps you to explore and understand the four main FAL skills in greater depth – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions. This comprehensive study guide is packed with clear, concrete ?how to? pointers, and carefully selected exercises designed to develop strong skills in Grade 10 English FAL.

    Key Features:

    • Step-by-step, methodical approach
    • Comprehensive, memorable notes on each of the 4 skills
    • Carefully selected exercises with answers on each of the skills
    • Exam papers and memos
    • Audio CD of listening activities
    Request Quote
  • This Grade 11 English First Additional Language 3in1 study guide enables you to master the four main FAL skills in a step-by-step manner – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions. It simplifies the method to succeed in English First Additional Language by covering each skill separately.

    Key Features:

    • Step-by-step, methodical approach
    • Comprehensive, memorable notes on each of the 4 skills
    • Carefully selected exercises with answers on each of the skills
    • Exam paper and memo
    • Audio CD of listening activities
    Request Quote
  • This Grade 12 English First Additional Language 3in1 study guide offers a step-by-step walk through the four main FAL skills – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions. This study aid is broken up into bite sized, unintimidating chunks, which you can work through at your own pace, watching your confidence grow.

    Key Features:

      • Step-by-step, methodical approach
      • Comprehensive, memorable notes on each of the 4 skills
      • Carefully selected exercises with answers on each of the skills
      • Exam paper and memo
      • Audio CD of listening activities
    Request Quote
  • This easy-to-follow, learner-friendly Grade 10 English Home Language 3in1 study guide walks you methodically through the four main skills – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions. It provides clear guidance on how to approach assessment tasks, including examples with hints and constructive comments.

    Key Features:

    • Step-by-step, manageable approach
    • Comprehensive notes on each of the 4 skills
    • Exercises with answers on each of the skills
    • Exam papers and answers
    Request Quote
  • This Grade 11 English Home Language 3in1 study guide offers a full walkthrough for learners writing both the DBE (National) exams and the IEB exams, and offers an original DBE-style Paper 1 and an original IEB-style Paper I. The book is organised into bite sized, manageable chunks, focusing on one thing at a time so that you can confidently explore and begin to master the four main skills – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions.

    Key Features:

    • Comprehensive, memorable notes on each of the 4 skills
    • Carefully selected exercises with full answers on each of the skills
    • Sample paper 1?s and memos (DBE and IEB)
    Request Quote
  • This Grade 12 English Home Language 3in1 study guide offers a full walkthrough for learners writing both the DBE (National) exams and the IEB exams, and offers an original DBE-style Paper 1 and an original IEB-style Paper I. The book is organised into bite sized, manageable chunks, focusing on one thing at a time so that you can confidently explore and begin to master the four main skills – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions.

    Key features:

    • Comprehensive, memorable notes on each of the 4 skills
    • Carefully selected exercises with full answers on each of the skills
    • Sample paper 1?s and memos (DBE and IEB)
    Request Quote
  • Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids gebruik ?n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ?n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ?n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
    • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
    • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
    Request Quote
  • Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae. Dit gee jou die geleentheid om jou probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
    • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
    • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
    Request Quote
  • Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 3in1 studiegids is ?n topverkoper. Dit dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge op ?n eenvoudige, toeganklike manier. Deur sistematies deur elke onderwerp en sy vrae te werk, kan jy jou begrip van ?n uiters uitdagende vak, teen jou eie pas, verbeter.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
    • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
    • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
    Request Quote
  • Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ?n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle ? KABV of aangepas vir KABV ? in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen.

    Sleutelkenmerke:

    • Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
    • 10 eksamenvraestelle en ?memo?s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
    Request Quote
  • Hierdie Graad 12 Geografie 3in1 studiegids, goedge?llustreerd, gebruik bondige verduidelikings en ?n wye reeks eksamenvrae met memo?s om jou te help om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende notas, gerangskik in modules en eenhede
    • Eksamenvrae en ?memo?s per onderwerp
    • Kaartwerkafdeling met notas en voorbeelde van verskillende tipes eksamenvrae en berekeninge
    • Topografiese kaart in kleur en ortofoto
    Request Quote
  • This well-illustrated Grade 12 Geography 3in1 study guide uses concise explanations and a wide range of practice exam questions with memos, to help you master all the concepts in the curriculum.

    Key features:

    • Comprehensive notes arranged into modules and units
    • Exam questions and memos per module
    • Mapwork section with notes and examples of various types of exam questions and calculations
    • Colour topographical map and orthophoto
    Request Quote
  • Hierdie Graad 10 Geskiedenis 3in1 studiegids bied ?n omvattende beskouing van al 6 onderwerpe in die KABV-kurrikulum. Dit maak die vakinhoud makliker verteerbaar met nuttige foto?s, uittreksels, verduidelikings van sleutelterme en tydlyne.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende notas, sleutelterme en tydlyne
    • Brongebaseerde vrae en antwoorde
    • Opstelvrae met modelopstelle
    • Voorbeeld-eksamenvraestelle met antwoorde
    Request Quote